Lady Rose Quilting Loft

Lady Rose Quilting Loft Lady Rose Quilting Loft is a professional quilting services situated in Rustenburg.

Hugs & Love = owning a BERNINA or bernette product.  Hurry, get yours during the Hugs & Love Promotion at Bernina Rusten...
17/02/2023

Hugs & Love = owning a BERNINA or bernette product. Hurry, get yours during the Hugs & Love Promotion at Bernina Rustenburg.

Die bernette Sew & Go 5 is 'n intreevlak meganiese masjien wat 'n een-stap-semi-outomatiese knoopsgat maak.  Spaar R1700...
16/02/2023

Die bernette Sew & Go 5 is 'n intreevlak meganiese masjien wat 'n een-stap-semi-outomatiese knoopsgat maak. Spaar R1700 tydens die Hugs & Love promosie. Die ideale masjien vir 'n skoolkind wat graag wil leer naaldwerk doen.

Naaldwerk is terapeuties.  Naaldwerk kan 'n ekstra inkomste inbring.  Naaldwerk is lekker.  Borduurwerk met 'n naaldwerk...
16/02/2023

Naaldwerk is terapeuties. Naaldwerk kan 'n ekstra inkomste inbring. Naaldwerk is lekker. Borduurwerk met 'n naaldwerkmasjien is bevredigend. Bederf jouself jou pragtige pêrel!

Die Bernette b77 is 'n kwiltersmasjien.  Die vryhandvoet is 'n standaard toebehoor en die ekstra groot stiktafel stabili...
16/02/2023

Die Bernette b77 is 'n kwiltersmasjien. Die vryhandvoet is 'n standaard toebehoor en die ekstra groot stiktafel stabiliseer die kwilt/projek uitstekend. Dual feed help met die voer van die kwiltlae. 'n Ware aanwins vir jou naaldwerkbehoeftes. Spaar R11000 tydens die Hugs & Love promosie.

Die BERNINA 770QE Plus is enige kwilter se droom.  Dit is 'n kombinasie naaldwerk- en borduurmasjien.  Kwiltwerk met die...
15/02/2023

Die BERNINA 770QE Plus is enige kwilter se droom. Dit is 'n kombinasie naaldwerk- en borduurmasjien. Kwiltwerk met die borduurmasjien is vinnig en professioneel. Ekstra borduurrame is beskikbaar om die proses nog makliker te maak. Met die Hugs & Love promosie is die B770QE Plus beskikbaar teen n besparing van R40 400. Kom loer gerus in vir 'n demonstrasie by Bernina Rustenburg.

Die BERNINA B700 is 'n borduurmasjien.  Geniet die gerief van die groot rame tot jou beskikking tesame met funksies soos...
15/02/2023

Die BERNINA B700 is 'n borduurmasjien. Geniet die gerief van die groot rame tot jou beskikking tesame met funksies soos endless embroidery en pinpoint placement. Beskikbaar teen 'n almintige besparing van R15 200! Waarvoor wag jy?

Die Bernina B535 is 'n kombinasie naaldwerk- en borduurmasjien.  Beskikbaar terwyl voorraad hou teen 'n uitmuntende besp...
15/02/2023

Die Bernina B535 is 'n kombinasie naaldwerk- en borduurmasjien. Beskikbaar terwyl voorraad hou teen 'n uitmuntende besparing van R20 300.00.

Liefie, jou Lief het gesê jy mag 'n nuwe omkapmasjien kry.  Maak die Bernina L460 jou eerste keuse.  Dit het 'n kniehefb...
15/02/2023

Liefie, jou Lief het gesê jy mag 'n nuwe omkapmasjien kry. Maak die Bernina L460 jou eerste keuse. Dit het 'n kniehefboom wat sake soveel vergemaklik met die op- en aflig an die drukvoetjie. Beide L460 en bernette b44 bedraad super maklik. Onthou die Hugs & Love promosie eindig 27 Februarie 2023 op voorwaarde dat daar nog voorraad is. Loer in Bernina Rustenburg vir 'n demonstrasie.

Klein maar kragtig vir pragtige naaldwerk!  Hierdie gerekenariseerde masjien is super gebruikersvriendelik. Spaar R3600 ...
14/02/2023

Klein maar kragtig vir pragtige naaldwerk! Hierdie gerekenariseerde masjien is super gebruikersvriendelik. Spaar R3600 tydens die Hugs & Love promosie.

Daar is gelukkig nog tyd om Liefie se hart te verower met 'n nuwe naaldwerk- of borduurmasjien.  Hugs & Love promosie ge...
14/02/2023

Daar is gelukkig nog tyd om Liefie se hart te verower met 'n nuwe naaldwerk- of borduurmasjien. Hugs & Love promosie geld nog tot 27 Februarie 2023 terwyl voorraad hou.

Address

Mispel Avenue
Rustenburg
0299

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lady Rose Quilting Loft posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lady Rose Quilting Loft:

Share