27/08/2026
Okay dames… nou raak dinge ernstig.
NET 2 DAE OOR!
As jou kaartjie nog nie gekoop is nie, is hierdie jou reminder om dit VANDAG te doen.
https://www.quicket.co.za/events/383620-agap-gemeente-vroue-konferensie-2026/
Want wanneer die foto’s Saterdag begin inkom…
moenie sê ons het jou nie gewaarsku nie. 😂