Little Bunny's

Little Bunny's I made baby blankets, burpcloth and bibs for babies.

09/02/2026
2 Skouer spoegdoeke bestelling klaar met dogtertjie se naam. Vir enige babatee geskenke of navrae kan jy my whatsup of k...
09/02/2026

2 Skouer spoegdoeke bestelling klaar met dogtertjie se naam. Vir enige babatee geskenke of navrae kan jy my whatsup of kontak.

Pragtige dogtertjie kombersie wat klaar is en wat uitgaan. As jy opsoek is na n oulike geskenk vir n babatee of vriendin...
07/05/2025

Pragtige dogtertjie kombersie wat klaar is en wat uitgaan. As jy opsoek is na n oulike geskenk vir n babatee of vriendin kan jy my whatsup of kontak by 0835520541. Ek help graag.

As jy opsoek is na n oulike babatee geskenk vir n nuwe mamma of vriendin. Kan jy my whatsup of kontak vir bestellings by...
15/04/2025

As jy opsoek is na n oulike babatee geskenk vir n nuwe mamma of vriendin. Kan jy my whatsup of kontak vir bestellings by 0835520541.

My heel eerste baba duvet inner met 2 bypassende kussing sloopies.Vir n dogtertjie wat uitgaan.Vir verdere navrae of bes...
02/04/2025

My heel eerste baba duvet inner met 2 bypassende kussing sloopies.
Vir n dogtertjie wat uitgaan.
Vir verdere navrae of bestelling kan jy my whatsup of kontak by 0835520541.

As jy nie n swaddle kombersie wil het, het ek voorbeelde by gesit vir n lekker warm kombersie vir die winter wat oppad.V...
12/03/2025

As jy nie n swaddle kombersie wil het, het ek voorbeelde by gesit vir n lekker warm kombersie vir die winter wat oppad.

Vir navrae kan julle my whatsup of kontak.

Hi julle ek het die mooiste muslin lap gekry vir swaddle kombersie.Baie oulik geskenk vir n babatee.Vir meer navrae kan ...
12/03/2025

Hi julle ek het die mooiste muslin lap gekry vir swaddle kombersie.

Baie oulik geskenk vir n babatee.
Vir meer navrae kan jy my whatsup of kontak by 0835520541.

10/03/2025
Nog n pakkie oppad. Hierdie dogtertjie is omtrent bederf. Dieselfde klient het vir klein Leah nog spoegdoeke en borslapp...
10/03/2025

Nog n pakkie oppad. Hierdie dogtertjie is omtrent bederf. Dieselfde klient het vir klein Leah nog spoegdoeke en borslappies bestel.

Vir bestellings en navrae kan jy my by Janet 0835520541 whatsup of kontak.

Address

Vaalpark
Sasolburg
1947

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27835520541

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Bunny's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Little Bunny's:

Share