18/06/2026
"Van Suid-Afrika tot Amerika! 🇿🇦✈️🇺🇸 Wat ’n voorreg om hierdie spesiale bestelling vir ’n ouma se kleinseun te maak. Elke item met liefde deur Reënboog Kabouter gemaak. 💙🌈"
Danki Elaine vir jou bestelling 🐻
🐻 Beertjie en diere
# Spoegdoeke
# Handdoek stel
# Peanut doek Kombo
# kombersie
# Vessies met printing
# Dummy clip
Ons L🐻ve dit!
Vir enige bestelling of navraag whatsapp my gerus op ☎️ 081 772 1801 Elouise