22/10/2026
Skoon styl, regte eie bodem gees. That’s the vibe.
Hierdie Boerboel & Wys Jou Vleis t-hemde is die perfekte balans tussen gemak en kwaliteit. Pair dit met jou gunsteling cargo broek of denim en jy’s reg vir die dag.
Watter kleur is jou pick? Swipe deur die gallery en kom check dit uit in-store!
📍 Shop D1, Secunda Village Shopping Centre, C/o Nelson Mandela Drive & Vaalrivier str., Secunda, South Africa, 2302
📞 071 330 0117