Klein Bederf Silver Lakes

Klein Bederf Silver Lakes Net die beste, NATUURLIK! Natuurlike produkte vir jou hele gesin van klein na groot. Lieflike leerpr

Klein se Lipsalf!👄 Slegs R32!•••
16/03/2022

Klein se Lipsalf!👄

Slegs R32!



Lekkerste natuurlike produkte vir die hele gesin! 🧼💦🌱 •••
14/01/2022

Lekkerste natuurlike produkte vir die hele gesin! 🧼💦🌱



BESSIEBOS 🍓🫐🍇 •••
02/11/2021

BESSIEBOS 🍓🫐🍇



BEDERF HAAR PAKKET💜 •••
28/10/2021

BEDERF HAAR PAKKET💜



BEDRYWIGE BORRELGOM💙•••
25/10/2021

BEDRYWIGE BORRELGOM💙



BEDRYWIGE BORRELGOM💙•••
24/10/2021

BEDRYWIGE BORRELGOM💙



BEDRYWIGE BORRELGOM💙 •••
22/10/2021

BEDRYWIGE BORRELGOM💙



Geur van die week: Mooiste MalvalekkerKleintjies se Malvalekker is ñ GROOT gunsteling onder die dogtertjies en ons Malva...
15/09/2021

Geur van die week: Mooiste Malvalekker

Kleintjies se Malvalekker is ñ GROOT gunsteling onder die dogtertjies en ons Malvalekker Lyfbotter is vreeslik gewild.

Jy sal Mooiste Malva in 9 verskillende kinder produkte kry: Lyfbotter, Lyfwas, Lyfroom, Badmelkskommel, Handewas Seep- en Skuim, Badskuim, Lyfroomsproei en Bad Borrel B***e

Bevat GEEN skadelike kleurstowwe, "parrabene" of "parraboudjies" nie!

Bestel joune by my!
066 074 9383

Klein Velsorg - Het jy al van Klein se Velsorg Reeks gehoor of nog beter, dit al gebruik?Vandag fokus ons op die NagROOM...
08/09/2021

Klein Velsorg - Het jy al van Klein se Velsorg Reeks gehoor of nog beter, dit al gebruik?

Vandag fokus ons op die NagROOM. Dit is ñ groot bederf vir jou vel met Shea- en Kakaobotter en bevat ook Lemoen- en Roosolie!

Ons Velsorg reeks word gemaak van TOP KWALITEIT essensiële olies en produkte en daarom kan jy gerus wees dat nét die BESTE goed genoeg is.

Kontak my by 066 074 9383.



Klein Koffie is nou beskikbaar!!☕️ Bestel joune by my!•••
05/09/2021

Klein Koffie is nou beskikbaar!!☕️
Bestel joune by my!



Bestel by my op 066 074 9383 of kom maak ‘n draai op afspraak.☕️ •••
31/08/2021

Bestel by my op 066 074 9383 of kom maak ‘n draai op afspraak.☕️



Geur van die week: Pynappel en KlappermelkNa ñ koue en lang winter soek ons almal bietjie son en daai "vakansie" gevoel....
26/08/2021

Geur van die week: Pynappel en Klappermelk

Na ñ koue en lang winter soek ons almal bietjie son en daai "vakansie" gevoel.

Klein se Pynappel en Klappermelk bring vir jou vakansie in ñ bottel!

Al kan jy dalk nog nie op vakansie gaan nie, kan jy jouself al opbeur met die eksotiese reuk van Klein se Pynappel en Klappermelk. Beskikbaar in meer as 15 produkte.



Address

Silver Lakes

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Bederf Silver Lakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share