Hooked on Resin

Hooked on Resin Resin Crochet Hooks

Groen🐞 stelletjie vir iemand. Die fotos laat dit nie naastenby so mooi lyk soos dit rerg is nie 🤩
28/01/2024

Groen🐞 stelletjie vir iemand. Die fotos laat dit nie naastenby so mooi lyk soos dit rerg is nie 🤩

Ek het die mooi wit en glitter stel beskikbaar teen R200! Defnitief een van my gunsteling stelle wat ek al gemaak het!
28/01/2024

Ek het die mooi wit en glitter stel beskikbaar teen R200! Defnitief een van my gunsteling stelle wat ek al gemaak het!

Hi almal! Ek gaan op my whatsapp groep 'n raffle hou vir die stel hekel naalde. Dit sal R15 'n "kaartjie" wees en dan as...
19/01/2024

Hi almal! Ek gaan op my whatsapp groep 'n raffle hou vir die stel hekel naalde. Dit sal R15 'n "kaartjie" wees en dan as almal gekoop het (daar sal 15 kaartjies beskikbaar wees) sal ek video op die groep sit wie die gelukkige wenner is.
Hier is my link vir die groep

https://chat.whatsapp.com/KGD9xkFhKB2KWm7iNQKzVg

Bietjie iets anders as naalde! Maar ek love die haarknippies net so baie!! 🤩
15/01/2024

Bietjie iets anders as naalde! Maar ek love die haarknippies net so baie!! 🤩

Ek het al die naalde beskikbaar vir R60 saam whatsapp my 0798836971
13/01/2024

Ek het al die naalde beskikbaar vir R60 saam whatsapp my 0798836971

Die stelletjie wat ek nou gedemould het... dis lekker om 'n idee in my kop te hê en dan kom dit so mooi uit!
12/01/2024

Die stelletjie wat ek nou gedemould het... dis lekker om 'n idee in my kop te hê en dan kom dit so mooi uit!

So kom alles stukkie vir stukkie bymekaar... 🤩 dis klein maar dis 'n begin! D**k my verpakking lyk nie te sleg nie!
10/01/2024

So kom alles stukkie vir stukkie bymekaar... 🤩 dis klein maar dis 'n begin! D**k my verpakking lyk nie te sleg nie!

Dankie LM Paper Flowers  vir my mooi stickers! 🤩
09/01/2024

Dankie LM Paper Flowers vir my mooi stickers! 🤩

🍬🍭Sover een van my gunsteling!! Nou wag ek vir so 24 uur, dan word hulle geskuur, nog n laag resin geverf en dan gepolis...
08/01/2024

🍬🍭Sover een van my gunsteling!! Nou wag ek vir so 24 uur, dan word hulle geskuur, nog n laag resin geverf en dan gepolish! 🍭🍬

Amper tyd om te demould! 🤩
08/01/2024

Amper tyd om te demould! 🤩

Ek noem die stel sommer Candyland 🤩🍬🍭
07/01/2024

Ek noem die stel sommer Candyland 🤩🍬🍭

My whatsapp groep waar ek al die naalde ook sal opsit, net ek sal kan post op die groep so dit sal nie n besige groep we...
07/01/2024

My whatsapp groep waar ek al die naalde ook sal opsit, net ek sal kan post op die groep so dit sal nie n besige groep wees nie 🙂

WhatsApp Group Invite

Address

37 Bekker Street
Trichardt
2300

Telephone

+27798836971

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hooked on Resin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hooked on Resin:

Share