19/03/2026
SKILLIE SKILPAD🐢🐢🐢🐢🇿🇦
Het kom draai by Pikkewyn .
Shweshwe rokkie en Kruippakkies
‼️ meng en pas‼️
Kruippakkies R250
Rokkies
6-12m en 1jr R225
2yr R235
3jr R250
4jr R260
5jr R275
6jr R280
Koerier R100, Aflewering 3-4 weke - maak op bestelling net vir jou🎀
WhatsApp Yvonne 082 684 9740