09/09/2021
Goed opgepaste klere te koop,van die items is nog nooit gedra. Al wat fout is,n paar is lekker gekreukel van 'n jaar al in die sak le 😉
Kan afgee in Upt, Keimoes EN Kakamas.
COMMENT SOLD ONDERAAN FOTO AS JY ITEM SOEK EN INBOKS MY