Sublimation Studio

Sublimation Studio Digital Textile Printing South Africa SUBLIMATION
Dye Sublimation is digitally printed on a coated paper and then transferred to the substrate.

19/08/2026
Baie dankie Laerskool Constantia Park vir julle volgehoue vertroue in ons. Baie mooi krieketwedstrydklere verskaf al die...
17/08/2026

Baie dankie Laerskool Constantia Park vir julle volgehoue vertroue in ons. Baie mooi krieketwedstrydklere verskaf al die pad van Upington na Pretoria.

Kontak gerus vir Naleen 0836698832 om jou krieket span toe te rus met breathable moisture management sublimated sportsstelle.

Baie dankie Abrie Jordaan en die Old Boys en Duka span vir die lekker saamwerk om hierdie eerste vir Upington moontlik t...
11/08/2026

Baie dankie Abrie Jordaan en die Old Boys en Duka span vir die lekker saamwerk om hierdie eerste vir Upington moontlik te maak. Vrydagaand was n reuse sukses. Sublimation Studio het met trots die rugbytruie verskaf van beide spanne.

Kontak gerus vir Naleen by 0836698832 vir jou rugby kits en goeie vinnige diens!

Ons het hierdie baie cool rokkies en hemde vir die opedag van Hoërskool Waterkloof gemaak!!Baie dankie vir julle onderst...
07/05/2026

Ons het hierdie baie cool rokkies en hemde vir die opedag van Hoërskool Waterkloof gemaak!!
Baie dankie vir julle ondersteuning.

By Sublimation Studio lewer ons landwyd af om jou sportdag uniek te maak. Kontak Naleen by 0836698832.

Julle lyk WITwarm! Baie sterkte en dankie vir julle ondersteuning.
15/04/2026

Julle lyk WITwarm! Baie sterkte en dankie vir julle ondersteuning.

Sublimation Studio het vandag by die voornemende VELTIES uitgestal en hulle meer vertel van die LO en Sportdrag wat ons ...
15/04/2026

Sublimation Studio het vandag by die voornemende VELTIES uitgestal en hulle meer vertel van die LO en Sportdrag wat ons verskaf.

Besoek gerus ons webtuiste www.sublimationstudio.co.za om jou bestellings vir skoolklere te maak of kom koop sommer by ons winkel in Schroderstraat!

Baie dankie Diedericht en span van Upington Rugbyklub, dat ek julle kon uitrus in so n mooi kit. Mag dit n goeie seisoen...
12/04/2026

Baie dankie Diedericht en span van Upington Rugbyklub, dat ek julle kon uitrus in so n mooi kit. Mag dit n goeie seisoen vir julle wees💪

Indien jy jou span wil uitrus in die beste kwaliteit teen n bekostigbare prys, kontak gerus Naleen by 0836698832.

Ons diens en kwaliteit loop ons naam vooruit!

Address

7 Schroder Street, Blaauws Ecke Building
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27836698832

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sublimation Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sublimation Studio:

Shortcuts

Share