Kwaggie sê so

Kwaggie sê so Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kwaggie sê so, Clothing (Brand), 435 Playfair Boulevard, Vanderbijlpark.

KWAGGIE sê so is a proudly South African lifestyle brand celebrating Afrikaans humor, local culture, and everyday moments through unique, high-quality products that bring people together with laughter, personality and heart. 🇿🇦
https://kwaggieseso.co.za

🦓🎉 **KWAGGIE GAAN AARDKLOP TOE!**Ons is baie opgewonde om te deel dat **Kwaggie sê so® by Aardklop gaan wees!** 🖤Kom kui...
08/09/2026

🦓🎉 **KWAGGIE GAAN AARDKLOP TOE!**
Ons is baie opgewonde om te deel dat **Kwaggie sê so® by Aardklop gaan wees!** 🖤
Kom kuier gerus by ons stalletjie

🦓🎉 **KWAGGIE IS GOING TO AARDKLOP!**
We’re excited to announce that **Kwaggie sê so will be at Aardklop

07/09/2026
Die Krip Landboufees 🦓
05/09/2026

Die Krip Landboufees
🦓

✈️🦓 **KWAGGIE HET GELAND!** 😎🌾Die tasse is gepak, die vliegtuig het geland en **Kwaggie sê so® is reg vir môre!** 🤎🌾 **M...
04/09/2026

✈️🦓 **KWAGGIE HET GELAND!** 😎🌾

Die tasse is gepak, die vliegtuig het geland en **Kwaggie sê so® is reg vir môre!** 🤎

🌾 **MÔRE – 5 SEPTEMBER**
📍 **Die Krip Landboufees | Magaliesburg**

Kwaggie bring sommer sy hele vibe saam — **hemde, hoedjies, tumblers, braai-goed en natuurlik ’n hele klomp humor!** 😎

Kom kuier by ons stalletjie, kom sê hallo en kyk wat Kwaggie alles saamgebring het!

🦓 **MÔRE KUIER ONS BY DIE KRIP!**

**Goeie mense. Goeie stories. Groot memories.** 🤎
*Kwaggie sê so® – Lag bietjie meer.*

---

✈️🦓 **KWAGGIE HAS LANDED!** 😎🌾

The bags are packed, the plane has landed and **Kwaggie sê so® is ready for tomorrow!** 🤎

🌾 **TOMORROW – 5 SEPTEMBER**
📍 **Die Krip Landboufees | Magaliesburg**

Kwaggie is bringing the whole vibe — **shirts, caps, tumblers, braai goodies and, of course, plenty of humour!** 😎

Come visit our stall, say hello and see what Kwaggie has brought along!

🦓 **TOMORROW WE KUIER AT DIE KRIP!**

**Good people. Good stories. Great memories.** 🤎
*Kwaggie sê so® – Laugh a little more.*

01/09/2026

🦓🌾 **KWAGGIE RUS NATUURLIK NOOIT!** 😎

“Klaar?” vra hulle…
**Kwaggie sê: “Ons het dan nou eers begin!”** 😂📦

Die pette word gepak, die voorraad word reggekry en Kwaggie hou ’n oog oor alles vir die **Krip Landboufees!**

📅 **4–5 September 2026**
📍 **Magaliesburg**

Kom kuier, kom lag en **kom ontmoet vir Kwaggie** by ons stalletjie! 🦓🤎

En onthou… **as jy met leë hande by ons stalletjie wegstap, het Kwaggie nie sy werk gedoen nie!** 😂🛍️

**Goeie mense. Goeie stories. Groot memories.**
🦓 *Kwaggie sê so® – Lag bietjie meer.*

---
🦓🌾 **KWAGGIE NEVER RESTS!** 😎

“Finished?” they ask…
**Kwaggie says: “We’ve only just started!”** 😂📦

The caps are being packed, the stock is getting ready, and Kwaggie is keeping an eye on everything for the **Krip Landboufees!**

📅 **4–5 September 2026**
📍 **Magaliesburg**

Come visit, have a laugh and **come meet Kwaggie** at our stall! 🦓🤎

And remember… **if you leave our stall empty-handed, Kwaggie hasn’t done his job!** 😂🛍️

**Good people. Good stories. Great memories.**
🦓 *Kwaggie sê so® – Laugh a little more.*
Die Krip

🦓✈️ **KWAGGIE PAK WEER SY TASSE!** 😎🤎Die volgende avontuur roep en Kwaggie vat **pette,hemde, tumblers en 'n braai reeks...
31/08/2026

🦓✈️ **KWAGGIE PAK WEER SY TASSE!** 😎🤎

Die volgende avontuur roep en Kwaggie vat **pette,hemde, tumblers en 'n braai reeks saam Magaliesburg toe!** 😂🧢*Met net daai unieke Kwaggie sê so sê goed*🐄

🌾 **Krip Landboufees**
📅 **4–5 September 2026**
📍 **Magaliesburg**

Ons is besig om reg te maak, voorraad te pak en seker te maak daar is genoeg **Kwaggie sê so®** vir almal! 🔥

**Krip Landboufees… maak reg, KWAGGIE KOM!** 🦓🚜

*Lag bietjie meer. Leef ’n bietjie lekkerder.*
**Goeie mense. Goeie stories. Groot memories.** 🤎

🦓✈️ **KWAGGIE IS PACKING HIS BAGS AGAIN!** 😎🤎

The next adventure is calling, and this time Kwaggie is taking the **caps, tumblers, tshirts and a braai reeks along to Magaliesburg!** 😂🧢

🌾 **Krip Landboufees**
📅 **4–5 September 2026**
📍 **Magaliesburg**

We’re busy getting everything ready, packing stock, and making sure there’s plenty of **Kwaggie sê so®** for everyone! 🔥

**Krip Landboufees… get ready, KWAGGIE IS COMING!** 🦓🚜

*Laugh a little more. Live a little better.*
**Good people. Good stories. Great memories.** 🤎

“Jou kuier-area kort ’n Kwaggie se so-tumbler… want goeie gesels loop mos beter met ’n kouetjie in die hand! 😉🦓
30/08/2026

“Jou kuier-area kort ’n Kwaggie se so-tumbler… want goeie gesels loop mos beter met ’n kouetjie in die hand! 😉🦓

🦓🚘 **DIE DAG IS HIER!** 🚘🦓Kwaggie sê so® is reg en gereed vir **The View Classic Car Show!** 🔥 Alles is uitgepak, die vo...
29/08/2026

🦓🚘 **DIE DAG IS HIER!** 🚘🦓

Kwaggie sê so® is reg en gereed vir **The View Classic Car Show!** 🔥 Alles is uitgepak, die voorraad is reg en die Kwaggie-vibe is aan! 😎

Kom kuier saam, kyk na die ongelooflike klassieke motors en maak ’n draai by **Kwaggie sê so®**. Ons kan nie wag om julle te sien nie! 🤎

📅 **29–30 Augustus 2026**
📍 **The View Resort – Abrahamsrust**

**Goeie mense. Goeie stories. Groot memories.**
🦓 **Lag bietjie meer. Leef ’n bietjie lekkerder.**
-------

🦓🚘 **THE DAY IS HERE!** 🚘🦓

Kwaggie sê so® is ready for **The View Classic Car Show!** 🔥 Everything is unpacked, the stock is ready and the Kwaggie vibe is ON! 😎

Come spend the day with us, enjoy the incredible classic cars and make sure you stop by **Kwaggie sê so®**. We can’t wait to see you! 🤎

📅 **29–30 August 2026**
📍 **The View Resort – Abrahamsrust**

**Good people. Good stories. Great memories.**
🦓 **Lag bietjie meer. Leef ’n bietjie lekkerder.**



28/08/2026

🦓🚗 **KWAGGIE SÊ SO® IS REG VIR THE VIEW CLASSIC CAR SHOW!** 🔥

Alles is **gepak, gelaai en gereed** — nou kort ons net vir **JULLE!** 😎🤎

Kwaggie bring hope voorraad en ’n hele klomp lekker vibes saam! Kom maak ’n draai, kom kuier en kom kyk wat ons alles saamgebring het.

📍 **The View Resort – Abrahamsrust**
📅 **29–30 Augustus 2026**

**Kwaggie sê so® — Lag bietjie meer. Leef ’n bietjie lekkerder.** 🦓🤎

---------

🦓🚗 **KWAGGIE SÊ SO® IS READY FOR THE VIEW CLASSIC CAR SHOW!** 🔥

Everything is **packed, loaded and ready to go** — now all we need is **YOU!** 😎🤎

Kwaggie is bringing plenty of stock and loads of good vibes! Come visit us, have a chat and see everything we’ve brought along.

📍 **The View Resort – Abrahamsrust**
📅 **29–30 August 2026**

**Kwaggie sê so® — Good people. Good stories. Great memories.** 🦓🤎

Address

435 Playfair Boulevard
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27767726884

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kwaggie sê so posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kwaggie sê so:

Shortcuts

Share