Klein Kiosk - Vanderbijlpark

Klein Kiosk - Vanderbijlpark Top-kwaliteit, natuurlike produkte. Elkeen van ons produkte word altyd gemaak met ‘n KLEIN bietjie ekstra liefde! Top quality, natural products.

Each of our products is always made with a 'KLEIN' (LITTLE) bit of extra love!

Voorspoed en seën vir 2025
09/01/2025

Voorspoed en seën vir 2025

Raak nou deel van Klein se grootste bederf-klub en kry elke maand ‘n heerlike dames bederf-boks propvol verrassings!🌸 El...
16/03/2023

Raak nou deel van Klein se grootste bederf-klub en kry elke maand ‘n heerlike dames bederf-boks propvol verrassings!

🌸 Elke maand word jy verras met ‘n boks vol bederf en soms splinternuwe produkte wat nog vrygestel moet word

🌸 Sommige maande ontvang jy ook produkte wat eksklusief NET beskikbaar is in die maandboks!

🌸 Gebruik sommer ook af en toe van die produkte wat jy in jou maandbokse kry as geskenke! Nie dat enige een van ons iets wil weggee nie, maar so het jy altyd ietsie byderhand om ‘n geskenkie mee op te maak.

Bestellings kan geplaas word by:
https://kleinbederf.com/?agent=241 (skakel beskikbaar in bio 😉)

of via DM of [email protected]

Maak Maart MOOI met Klein & Féjnbos!Ons Maart uitgawe het so bietjie van alles... splinternuwe olies, ñ lekker besparing...
10/03/2023

Maak Maart MOOI met Klein & Féjnbos!

Ons Maart uitgawe het so bietjie van alles... splinternuwe olies, ñ lekker besparing op ou gunstelinge en ook ñ lekker bederf of 2 vir die Kleintjies.

Lewe jou Maart-maand volgens Filippense 4:4 en dit sal beslis dié MOOISTE MAART wees!

Welkom by Klein, liewe Féjnbos!Essensiële olies is vir baie jare al die natuur se goue geheim... Die SUIWERSTE vorm van ...
07/02/2023

Welkom by Klein,
liewe Féjnbos!

Essensiële olies is vir baie jare al die natuur se goue geheim...
Die SUIWERSTE vorm van nektar, reg uit die aar van 'n plant se stam, blom, vrug of blaar.
Perfek geskape - met baie meer waarde as net sy lekker reuk en mooi kleur!
Die tyd het gekom, 'n avontuur wag op ons tussen al die mooiste boorde, velde... tuine en lanings - so pak jou rugsak, trek aan jou stapskoene...en onthou jou Féjnbos-veldjoernaal...
Saam gaan ons leer van al die verskillende olies... hul elkeen se gebruike, hul geheime... alles van geur tot kleur, elkeen se verhaal!

Bestellings kan geplaas word by:
https://kleinbederf.com/?agent=241

of via DM of [email protected]

Onthou daar is ‘n 7 tot 9 werskdag wagtydperk.
Ons koerier ook landswyd (aflewering is nie ingesluit by die prys nie)

Dames Maandboks-KlubIs jy reg om elke maand bederf te word?KLEIN SE EKSKLUSIEWE DAMES MAANDBOKS-KLUB.Registreer NOU!Raak...
06/02/2023

Dames Maandboks-Klub
Is jy reg om elke maand bederf te word?

KLEIN SE EKSKLUSIEWE DAMES MAANDBOKS-KLUB.
Registreer NOU!

Raak nou deel van Klein se grootste bederf-klub en kry elke maand ‘n heerlike dames bederf-boks propvol verrassings!
🌸 Elke maand word jy verras met ‘n boks vol bederf en soms splinternuwe produkte wat nog vrygestel moet word!
🌸 Dit is soos om elke maand te verjaar!
🌸 Sommige maande ontvang jy ook produkte wat eksklusief NET beskikbaar is in die maandboks!
🌸 Gebruik sommer ook af en toe van die produkte wat jy in jou maandbokse kry as geskenke! Nie dat enige een van ons iets wil weggee nie, maar so het jy altyd ietsie byderhand om ‘n geskenkie mee op te maak.

Skakel om aan te sluit:
https://kleinbederf.com/?agent=241

Bestellings kan geplaas word by Janien via DM of [email protected].

🐝🍯Soete heuning, lemoenbloeisel,aan jou liefde vas, vir ewig,vat my weg na droomlandwaar Klaas Vakie nog wagJy, my heuni...
20/01/2023

🐝🍯Soete heuning, lemoenbloeisel,
aan jou liefde vas, vir ewig,
vat my weg na droomland
waar Klaas Vakie nog wag

Jy, my heuning-by
dansend tussen die veldblomme
walsend om jou goudpot,
singend in my hart.

Kry jou Klein Lemoenbloeisel Heuning (uit die hart van die Cederberge) nou!

Onthou daar is ‘n 7 tot 9 werskdag wagtydperk.
Bestellings kan geplaas word by Janien via DM of [email protected].
Ons koerier ook landswyd (aflewering is nie ingesluit by die prys nie)

Goeie Nuus!!Ons luuks pakkette is weer oop vir bestelling. 😉Onthou daar is ‘n 7 tot 9 werskdag wagtydperk.Bestellings ka...
19/01/2023

Goeie Nuus!!

Ons luuks pakkette is weer oop vir bestelling. 😉

Onthou daar is ‘n 7 tot 9 werskdag wagtydperk.
Bestellings kan geplaas word by Janien via DM of [email protected].
Ons koerier ook landswyd (aflewering is nie ingesluit by die prys nie).

Opkikker masseerolie 50mlR120.00Hierdie groot bederf olie ruik ongelooflik lekker en is ‘n “all-rounder” wat geskik is v...
18/01/2023

Opkikker masseerolie 50ml
R120.00

Hierdie groot bederf olie ruik ongelooflik lekker en is ‘n “all-rounder” wat geskik is vir kop tot toon! Nie net dien hy as ‘n heerlike masseerolie nie maar kan ook gebruik word om jou naels en hande te vertroetel!

Die Ylang Ylang, Lemoen en Kaneel daarin sorg dat hierdie olie veral die regte sintuie en gemoed prikkel.

Onthou daar is ‘n 7 tot 9 werskdag wagtydperk.
Bestellings kan geplaas word by Janien via DM of [email protected].
Ons koerier ook landswyd (aflewering is nie ingesluit by die prys nie)

So soet soos.... STROOP APPELStroop Appel en Toffieappel (by die Kleintjies) is ons twee BAIE SPESIALE geure vir Januari...
15/01/2023

So soet soos.... STROOP APPEL
Stroop Appel en Toffieappel (by die Kleintjies) is ons twee BAIE SPESIALE geure vir Januarie.

Sit die soet in jou 2023 met hierdie lekker geure 🍎

Onthou daar is ‘n 7 tot 9 werskdag wagtydperk.
Bestellings kan geplaas word by Janien via DM of [email protected].
Ons koerier ook landswyd (aflewering is nie ingesluit by die prys nie)

Klein skryfbehoefte pakket – R180.00(Slegs beskikbaar Januarie 2023)Hierdie pakket sluit in:1 x Klein Pennesakkie1 x Kle...
07/01/2023

Klein skryfbehoefte pakket – R180.00
(Slegs beskikbaar Januarie 2023)

Hierdie pakket sluit in:

1 x Klein Pennesakkie
1 x Klein Pen
1 x Klein Potlood
1 x Klein 15cm liniaal
1 x Klein Skerpmaker
1 x 15g Lipsalf

Geur van lipsalf
🥛🍯 Melk en Heuning
🍓 Aarbei
🥥🍋 Klapper en Lemmetjie
🍬 Borrelgom
🍒🥤 Kersie en Kola
🍥 Malvalekker

Opsionele Week-beplanner vir R120.00

Onthou daar is ‘n 7 tot 9 werskdag wagtydperk.
Bestellings kan geplaas word by Janien via DM of [email protected].
Ons koerier ook landswyd (aflewering is nie ingesluit by die prys nie)

In wat soos 'n oogwink voel... is ons HIER... pens-en-pote binne in 'n splinternuwe jaar. Mag 2023 vir jul elkeen ’n gro...
05/01/2023

In wat soos 'n oogwink voel... is ons HIER... pens-en-pote binne in 'n splinternuwe jaar.

Mag 2023 vir jul elkeen ’n groot jaar wees!

Alhoewel die fabriek eers volgende week begin, deel ons solank ons pragtige Januarie 2023 Katalogus (beskikbaar in ons highlights 😉)

Kyk uit vir al die lekker JANUARIE dinge in hierdie katalogus:
🌸 KLEIN skryfbehoefte pakket, met opsionele KLEIN week-beplanner.
🌸 Liefde-pakket, slegs beskikbaar tot 31 Januarie.
🌸 Januarie se nuwe geure, van Volwasse geure tot die KLEINtjies.

Onthou daar is ‘n 7 tot 9 werskdag wagtydperk, plaas vroegtydig jou valentynsdag bestelling.
Bestellings kan geplaas word via DM of [email protected].
Ons koerier ook landswyd (aflewering is nie ingesluit by die prys nie)

GEUR VAN DIE WEEK: HOUTSKOOL & MINTPappas landwyd kan nie genoeg van Klein se Houtskool & Mint kry nie en geniet veral d...
22/07/2022

GEUR VAN DIE WEEK: HOUTSKOOL & MINT

Pappas landwyd kan nie genoeg van Klein se Houtskool & Mint kry nie en geniet veral die "vars" gevoel wat dit op hul velle laat.

Maar moenie d**k hierdie een is net vir die mans nie, vrouens en tienerseuns sowel as meisies is gaande oor die goeie resultate wat hul kry van die Houtskool & Mint SEEPKOEK! Dit het dan ook natuurlik een van ons TOPVERKOPERS geword.

Bestellings kan geplaas word by Janien (073 191 9681) of by Klein Bederf Kiosk - Vanderbijlpark @ Petticoat Lane (36 Schumann Straat, Vanderbijlpark).

Ons koerier ook landswyd (aflewering is nie ingesluit by die prys nie).

Address

Vanderbijlpark

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27731919681

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Kiosk - Vanderbijlpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klein Kiosk - Vanderbijlpark:

Share