Zippy Feet

Zippy Feet Foot skinz are comfortable and convenient for busy and tired feet.The soft shell moulds to any foot.

Ons is gereed vir die jaarlikse Glimlag Fees !!! Kom maak by ons n draai en sien hoe jou glimlag nog groter word!!! Moen...
07/10/2023

Ons is gereed vir die jaarlikse Glimlag Fees !!!

Kom maak by ons n draai en sien hoe jou glimlag nog groter word!!!

Moenie uitmis op n heerlike paar foot skinz nie.....

Zippy Feet sien jul binnekort!!!

Heerlike warm dag by die jaarlikse Aarbeifees.......Kom geniet n heerlike dag by die stalletjies!!!
02/09/2023

Heerlike warm dag by die jaarlikse Aarbeifees.......
Kom geniet n heerlike dag by die stalletjies!!!

Die jaarlikse Aarbeifees is aan die gang. Kom loer in vir n heerlike paar foot skinz!!! Ons sien uit om almal te sien!!!

N heerlike atmosfeer met talle stalletjies. Moet dit nie misloop nie!!

02/09/2023

Die jaarlikse Aarbeifees is aan die gang. Kom loer in vir n heerlike paar foot skinz!!! Ons sien uit om almal te sien!!!

N heerlike atmosfeer met talle stalletjies. Moet dit nie misloop nie!!

More is Zippy Feet by die gewilde Stonehenge River Lodge  vir n heerlike outdoor expo.Kom loer gerus in by ons vir n hee...
25/08/2023

More is Zippy Feet by die gewilde Stonehenge River Lodge vir n heerlike outdoor expo.

Kom loer gerus in by ons vir n heerlike paar Zippy Feet skinz.

Ideaal vir die hele gesin, die avontuurlustiges, kampeerders, fietsryers, hardwerkendes, kiddies en soveel meer......

Jy wil dit nie misloop nie en wat is dan nou lekkerder as n gesins uitstappie.

PS. Ons het n paar nuwe designs.....

Kom maak n draai.....

Kom loer gerus in by ons stalletjie, n paar nuwe designs wat jy nie wil misloop nie!!!Sien jul daar!!!
27/07/2023

Kom loer gerus in by ons stalletjie, n paar nuwe designs wat jy nie wil misloop nie!!!

Sien jul daar!!!

26/07/2023
Die tyd het aangebreek vir die jaarlikse   Heidelberg.Zippy Feet is hierdie naweek deel van hierdie ongelooflike jolige ...
24/07/2023

Die tyd het aangebreek vir die jaarlikse Heidelberg.

Zippy Feet is hierdie naweek deel van hierdie ongelooflike jolige gebeurtenis.

Ons nooi elkeen uit om die naweek 28 tot 30 Julie 2023 te kom inloer by ons.
Kom skop jou skoene uit en bederf jouself met n heerlike paar Zippy Feet foot skinz.

Ons is gereed met n wye verskeidenheid vanaf baba groottes tot volwasse nrs!!

Sien jul daar!!

Ons is hier.......in volle glorie!!!!!!Kom kuier by hierdie amazing fees.Zippy Feet Zippy Feet wag vir elkeen van jul!!!...
29/06/2023

Ons is hier.......in volle glorie!!!!!!

Kom kuier by hierdie amazing fees.
Zippy Feet Zippy Feet wag vir elkeen van jul!!!!

Kom kuier by ons vir jou paar foot skinz!!!!!

Ons is reg oorkant die tent!!!

04/06/2023
Outdoor X
03/06/2023

Outdoor X

Zippy Feet sien uit om julle almal te sien by Outdoor X .

Kom maak asb n draai by ons stalletjie vir jou paar skinz.....

More is die laaste dag vir n lekker dag by Outdoor X 2023!!!

Moet dit nie misloop nie, kom bederf jouself met n paar Zippy Feet foot skinz!!!

Address

Vereeniging

Telephone

+27824184520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zippy Feet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category