04/02/2026
Van 'n droom-troudag tot 'n onvergeetlike matriekafskeid... 💃✨
Kyk net hoe stunning is ons rokke wat ek spesiaal vir jou gemaak/uit ons versameling gehuur is.
Dankie vir die vertroue.!
Soek jy ook daardie perfekte rok vir jou groot dag? Stuur my 'n boodskap – ek help graag!
Theresa Human 072 0550 468
"