Klein Bederf LeeAnn

Klein Bederf LeeAnn Baby goods/ and for mommy and daddy

Ietsie wat lekker ruik vir daai spesiale vrou, vriendin of moeder in jou leweBestel vandag nog❤️❤️❤️
25/01/2022

Ietsie wat lekker ruik vir daai spesiale vrou, vriendin of moeder in jou lewe

Bestel vandag nog❤️❤️❤️

Bestel vroegtyding jou Kersgeskenke by Klein bederf.🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎁🎁🎁Om teleurstelling te voorkom.Klein sluit die 21 Desember...
05/11/2020

Bestel vroegtyding jou Kersgeskenke by Klein bederf.🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎁🎁🎁

Om teleurstelling te voorkom.

Klein sluit die 21 Desember tot 12 Januarie 2021

Sneaky peaky...SNOWY ons sneeu uiltjie diffuser is 26 Oktober beskikbaar, slegs terwyl voorraad hou!Sy kom met ‘n 5ml La...
28/10/2020

Sneaky peaky...

SNOWY ons sneeu uiltjie diffuser is 26 Oktober beskikbaar, slegs terwyl voorraad hou!

Sy kom met ‘n 5ml Lavender olie en prettige plakkers!

R960.00

www.kleinbederf.co.za
(beskikbaar aanlyn 26 Oktober)

Moenie uitmis nie!!!

Net vir 3 dae. Spring gou om teleurstelling te voorkom.Special tot 25 Sept 2020🙌👀
22/09/2020

Net vir 3 dae. Spring gou om teleurstelling te voorkom.

Special tot 25 Sept 2020🙌👀

V R O U W E E S Jy is meer as net ‘n bondel vol gedagtes...meer as ‘n loopbaan met ‘n DROOM...meer as ‘n lyf met kop en ...
05/08/2020

V R O U W E E S
Jy is meer as net ‘n bondel vol gedagtes...
meer as ‘n loopbaan met ‘n DROOM...
meer as ‘n lyf met kop en HART...
JY IS ‘N VROU VAN GOD!

Ons Vrouemaand Pakket is ‘n GROOT bederf en spesiaal saamgestel vir elke kosbare VROU!

Die Pakket bestaan uit:
1 x Egte Leer Grimering/Badkamer Sakkie
1 x Badskuim 300ml
1 x Seepkoek 145g
1 x Lyfbotter 150g
1 x Badsout 175g

R420.00
Beskikbaar teen hierdie prys tot 31 Augustus!

Bestel joune op www.kleinbederf.co.za of die Agent naaste aan jou!

{Mates van Sakkie: 260x180x80mm*}

Nuwe gunsteling lyfroom beskikbaar by Klein Bederf. Vanaf 1 JulieKontak my gerus
29/06/2020

Nuwe gunsteling lyfroom beskikbaar by Klein Bederf. Vanaf 1 Julie

Kontak my gerus

29/06/2020

Nuwe lyfroom geure 1 Julie beskikbaar by Klein bederf

24/06/2020

Hoo hoo hoeraaaa!

Ons almal se gunsteling geveerde vriendjie land 27 Junie weer in Suid-Afrika nadat meer as ‘n 1000 eenhede in net ‘n week verkoop is die vorige keer!

Maak dus seker jy bestel jou Feather the Owl Diffuser betyds - hul gaan weer vlieg! 😁🦉❤️

Young Living se top, A-graad produkte en olies kan met geen ander vergelyk word nie!

Feather kom uit met ‘n gratis 5ml Young Living Lavenderolie - R920.00

Ons gewilde Feather Pakket sluit in:
1 x Feather Diffuser
1 x Lavender 5ml
1 x Eucalyptus Radiata 5ml
1 x Lemon 5ml
1 x Cedarwood 15ml
Registrasie by YL sodat jy deel raak van ons span en altyd teen 24% afslag kan aankoop direk op Young Living se blad!

R1166.00

Bestel joune sommer VANDAG om teleurstelling te voorkom.

Vir meer inligting oor Young Living, hierdie puik produkte en maatskappy, besoek gerus die webblad,

Young Living is the World Leader in Essential Oils®. Through the painstaking steps of our proprietary Seed to Seal® process, we produce pure, authentic essential oil products for every individual, family, and lifestyle.

31/05/2020
31/05/2020
Elke een van die wonderlike olies werk vir alles waaraan jy kan d**k.
25/04/2020

Elke een van die wonderlike olies werk vir alles waaraan jy kan d**k.

Address

Warrenton
8530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Bederf LeeAnn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share