10/09/2024
Sjoe waar begin ek? Die trane sit vlak in my oΓ« en my hart gee by tye so 'n steek pyn. Hierdie was seker een van die moeilikste besluite wat ek ooit mos maak. Na 4 jaar se harde werk, 'n besigheid op bou vriendskappe wat gevorm is.
Lilly&Bear se seisoen is verby.
It was good while it last.
Ek wil sommer vir elke liewe kliΓ«nt en almal op die group baie dankie vir julle ondersteuning gedurende die 4 jaar.
Ek waardeer dit opreg.
Veroulaas Lilly&Bear liefde
Mandy πΈ π» π