Dekor 101

Dekor 101 Dekor 101 - 2 jaar elke week in die huise van RADIO LAEVELD luisteraars gekuier. NOU KUIER ONS HIER

19/04/2023

Luister gerus as jy meer wil weet oor verf, in en om jou huis.

Luister elke dag vir die maand van April na ‘n kort dekor insetsel tussen 13:00 en 14:00. Dis baie lekker om weer terug ...
04/04/2023

Luister elke dag vir die maand van April na ‘n kort dekor insetsel tussen 13:00 en 14:00.
Dis baie lekker om weer terug te wees en saam met julle te kan kuier.
Radio Laeveld

Die nuwe reeks van materiaal keuses van PG Bison kan jou huis se kaste en werksblaaie ’n hele nuwe lewe gee. Met die mel...
27/03/2023

Die nuwe reeks van materiaal keuses van PG Bison kan jou huis se kaste en werksblaaie ’n hele nuwe lewe gee.
Met die melamine en postform werksblaaie - sal jou begroting vêr kan gaan.
Die pastel kleure gemeng met natuurlik hout afwerkings kan enige kas afwerking na ‘n nuwe era neem.
Besoek gerus www.johnhenryinteriors.com vir meer of self PG Bison SA se webwerf.
PG Bison

Om moeite te doen met die dek van ‘n tafel laat elke gas wat aansit, spesiaal voel. Hier is ‘n 50ste verjaardag gevier. ...
29/06/2022

Om moeite te doen met die dek van ‘n tafel laat elke gas wat aansit, spesiaal voel.
Hier is ‘n 50ste verjaardag gevier.
Let na die beligting wat vir twee verskillende geleenthede in die selfde spasie - verander is van kleur.
Dit gee ‘n totaal ander gevoel. Dramatiese dekor, die fynste detail en skitter van kerslig maak dat tafeldek ‘n fees vir die oog word!
Kom aan en bederf jou gaste volgende keer wanneer hulle kom aansit!
Tweedie Hall

Mag elkeen van julle ‘n mooi Kersdag hê vol liefde en seën!
25/12/2021

Mag elkeen van julle ‘n mooi Kersdag hê vol liefde en seën!

Trouvé is in Johannesburg geleë en beslis ‘n dekor winkel wat jou besoek werd is. Die kombinasie tussen oudhede en moder...
06/12/2021

Trouvé is in Johannesburg geleë en beslis ‘n dekor winkel wat jou besoek werd is.
Die kombinasie tussen oudhede en moderne dekor is keurig saam gesit.
Trouvé is ‘n fees vir die oog en bied soveel meer as net mooi-maak-goed.
Hulle hou ook doen-dit-jouself produkte aan om jou maklik te help om jou huis mooi te maak en indien jy langer wil kuier kan jy tussen al mooi sit en ‘n koffie geniet.
Besoek hulle gerus en gaan “like” hulle FACEBOOK blad.
́

04/11/2021

Dankie vir ELKEEN wat vir meer as twee jaar saam met my, Amanda Botha & 100.5fm gekuier het. Die weeklikse program op radio is vir eers klaar.....maar.....
Dekor 101 se FACEBOOK blad gaan voort en sal gereëld opgedateer word met alles nuut, alles mooi en alles net vir jou huis.

Gaan besoek die bladsy KUSSING VIR DIE KUNSTE en gaan “like” die bladsy. Al die kussings is te koop en die winste gaan v...
27/10/2021

Gaan besoek die bladsy KUSSING VIR DIE KUNSTE en gaan “like” die bladsy.
Al die kussings is te koop en die winste gaan vir die kunste!

Met die somer hier is ons almal lus om so "ietsie nuut" in ons huis aan-te-bring.'n Mat is 'n maklike manier om 'n hele ...
20/10/2021

Met die somer hier is ons almal lus om so "ietsie nuut" in ons huis aan-te-bring.
'n Mat is 'n maklike manier om 'n hele vertrek 'n nuwe lewe te gee. Tekstuur en patroon is beslis aan die orde van die dag as dit by matte kom.
Ek en Amanda Botha gesels vanoggend oor die 2021 Mat Reeks van Hertex Fabrics.
Kom kuier saam vanoggend om 10:30, net op 'n 100.5fm of stroom gerus by www.radiolaeveld.co.za

Daar is soveel meer kombuis hand en skottelgoed wasbakke op die mark as meeste van ons d**k.In die jare "toet" het meest...
20/10/2021

Daar is soveel meer kombuis hand en skottelgoed wasbakke op die mark as meeste van ons d**k.
In die jare "toet" het meeste kombuise se wasbakke die selfde gelyk. Vandag kan jy kies en keur en self "kies en kleur". Kombuis wasbakke kom in vlekvrye-staal maar ook in swart, wit en "stone grey".
Met die keuse van die regte wasbak vir jou kombuis word die elke-dag-gebruiks-item 'n fokus punt.
Kom kuier saam met my en Amanda Botha om 10:30, net op 'n 100.5fm.
Franke Sinks

Address

11 Victor Street
White River
1240

Opening Hours

10:30 - 11:00

Telephone

+27827758110

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dekor 101 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share