Arise4Babies

Arise4Babies Arise4Babies is a hope-inspired-ministry filled with sincere compassion and love for babies.

Our aim is to help the babies who have nothing or very little by blessing their moms with a few necessities in a 'Bag of Light' at our local hospital or clinic. With this ministry we also support under-aged girls who are victims of r**e having to birth a baby at such a young age, providing a little hope and love in their unforeseen circumstance. To do this we bless new moms at our local Worcester

Hospital/Day Clinic with a β€˜Bag of Light’, which is a handmade cloth baby-bag filled with necessities for the new baby and for the mom. We as Arise Family Church strive to assist in elevating those in need,
even from the littlest baby who can’t take care of itself.

11/02/2025

Hallo vriende, hier was ek lanklaas.... πŸ™‚πŸ«ΆπŸŒΏπŸ’ž

Indien iemand dalk n camping cot het wat nie meer gebruik word nie, en jy dit graag wil skenk vir n nuwe, kleine pleegsorg baba dogtertjie, laat weet my asb.
Ek sal dit graag by jou kry en by die pleegmamma besorg.

Groete,
Chriszelda
0837320009

Kom geniet n lieflike lente-naweek saam met inspirerende en sprankelende Leandi Cottle by Arise Family Church op 17 en 1...
16/06/2022

Kom geniet n lieflike lente-naweek saam met inspirerende en sprankelende Leandi Cottle by Arise Family Church op 17 en 18 September 2022. Leandi is n pragtige jong vrou wat al van die lewe se moeilikste en diepste hartseer moes beleef, maar ook wonderwerke gesien het. Sy kom deel haar groot liefde vir God met ons deur geselsies, giggels, woord en aanbidding, met Willemien Snyman aan haar sy.

17 September is n lekker vrolike oggend vir die dames waartydens ons net gaan ontspan en blom terselfde tyd. God het soveel mooi binne ons elkeen geplant, soms word die kreatiwiteit net so bietjie diep weggepak weens omstandighede en die besige eise van die lewe, maar mag inspirasie en nuwe lewenslus jou so vul tydens die naweek dat jy opnuut sal blom en volheid in vrolikheid sal wandel voortaan.🌻

Nooi gerus jul vriendinne, sussies, moeders en tiener dogters saam. Kostes is R150 per persoon en sluit ligte verversings in. Besprekings kan gedoen word by Chriszelda Veldsman 0837320009

18 September kom ons almal weer lekker saam vir die oggenddiens saam met Leandi en Willemien, en die res van jou gesin is ook welkom. πŸ˜‰

Fondse wat tydens die naweek ingesamel word is ten bate van ons Arise4Hope en Arise4Babies projekte, because we believe in Helping Other People Elevate πŸ™ŒπŸ™β€οΈ
Jesaja 60:1-5

Moet dit nie misloop nie!!
We were born to createπŸ™Œ

Mede baba-liefhebbers,Ons het nou byna genoeg van alles wat benodig word vir die 10 x babasakke wat afgegee gaan word by...
14/05/2022

Mede baba-liefhebbers,
Ons het nou byna genoeg van alles wat benodig word vir die 10 x babasakke wat afgegee gaan word by Worcester Hospitaal.

Ons benodig wel nog kleertjies:
*0-3 mnde babygrows/langmou hempies en toevoet broekies.
*Vessies
*En receiving blanckets.

Enige hulp met donasies van die items sal regtig baie beteken, en ook n baba en mamma wat niks het nie, ontsettend baie help vir die eerste tydjie van die nuwe babatjie se lewe.

Deurlopend maak ons goedjies bymekaar vir die opvolgende babasakke, en hier is net weer n lysie van benodigdhede:
-Sepies en waslappies vir baba en mamma
-Maternity pads
-100g Vaseline potjies
-Surgical spirits-klein botteltjies, en watte.
-Dun toevou-kombersies
-Warm kombersies
-Doeke nr. 1
-Wet wipes
-Spoegdoeke/skouer spoeglappies
-0-3 of 3-6 mnde Babygrows en vessies.
-0-3 of 3-6 mnde Warm 'hoody tops'/Gebreide truitjies, booties en mussies.
-Klein en sagte teddies, of baba ratels ens.
-Inspirerende/goedvoel- of baba tydskrifte, Christelike literatuur, bv. Bybels of Dagstukkie boeke- Afrikaans of Engels.
-Maskers

Enige donasies sal baie waardeer word. Selfs van wol, materiaal, gare en zips vir die maak van die lapsakke. Selfs ook vrywilligers wat bereid is om lapsakke te maak.

Groot asb en baie dankie by voorbaat.

Groete, Chriszelda Veldsman
0837320009
πŸ™ŒπŸ™πŸ™‚πŸŒ»πŸŒΈ

Details vir finansiele bydraes:
ARISE FAMILY CHURCH
FNB Tjek rek. Nr: 62876391089
Takkode: 200407
Verw.: A4B-en u selnr.
[email protected]

26/03/2022

Arise4Babies🀰🏻is weer besig om 10 x babasakke te pak om af te gee by Worcester Hospitaal. Ons is dus weer besig om nog goedjies in te samel hiervoor. Hierdie is n hartsbediening, en enige hulp met donasies of bydraes vanaf die gemeenskap sal baie hoog op prys gestel word, en ook n baba en mamma wat niks het nie, ontsettend baie help vir die eerste tydjie van die nuwe babatjie se lewe.

Ek het reeds genoeg warm gebreide kombersies vir nou, maar benodig nog van al die ander items vir die baba's en mamma's.

*Lysie van benodigdhede:*
-Sepies en waslappies vir baba en mamma.
-100g Vaseline potjies
-Receiving blankets
-Doeke nr. 1
-Spoegdoeke/skouer spoeglappies
-Surgical spirits-klein botteltjies, en watte.
-0-3 of 3-6 mnde Babygrows en vessies.
-0-3 of 3-6 mnde Warm 'hoody tops'/Gebreide truitjies, booties en mussies.
-Inspirerende/goedvoel- of baba tydskrifte.
-Christelike literatuur, bv. Bybels of Dagstukkie boeke- Afrikaans of Engels.
-Maskers

Enige donasies sal baie waardeer word. Selfs van wol, materiaal, gare en zips vir die maak van die lapsakke.

Groete, Chriszelda Veldsman
0837320009
πŸ™ŒπŸ™πŸ™‚πŸŒ»πŸŒΈ

Details vir finansiele bydraes:
ARISE FAMILY CHURCH
FNB Tjek rek. Nr: 62876391089
Takkode: 200407
Verw.: A4B-en u selnr.
[email protected]

02/03/2022

Hi everyone, we're busy gathering baby items again to fill baby bags. Please see all needed items on the list in the image posted. We've already received enough warm knitted blankets for now, but are in need of all other items.
Donations or financial contributions will be much appreciated.

Please share Arise4Babies with your friends and family, and let's bring some light in someone elses life. God bless your kind heart towards this ministry.

Your welcome to contact Chriszelda Veldsman on 0837320009.

-This is an inisiative from Arise Family Church, Worcester.-

Arise4Babies had the privilage to donate 10 x 'Bags of Light' to the Worcester Hospital on 24 December 2021.A big thank ...
02/03/2022

Arise4Babies had the privilage to donate 10 x 'Bags of Light' to the Worcester Hospital on 24 December 2021.
A big thank you to everyone who contributed financially and/or donated items to make this possible. Blessed are those babies who's moms received these bags filled with necessities!

God's light will shine through this! βœ¨πŸ™β™₯️

14/01/2022

Address

Worcester
6850

Telephone

+27837320009

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Arise4Babies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Arise4Babies:

Share