01/06/2026
Dit is met hartseer en baie oorweging dat ons aankondig dat Wear2School geintegreer gaan word in ons sister besigheid Thread2Needle, dit beteken dat ons die inloop winkel gaan sluit vanaf 30 Junie 2026 om op vervaardiging te fokus. Enige bestellings wat geplaas is sal afgehandel word in die tydperk. Ons het wel 'n masiewe uitverkoping tot 30 Junie, met 40% afslag op alle skooldrag en skryfbehoeftes van al ons skole.