02/09/2026
4 weke om te gaan tot Kosterdam Eisbeinfees Naweek Fees
Kom kuier saam 24 - 26 September 2026
🎟️ Moet dit nie misloop nie – koop jou kaartjies nou!
📍Kaartjies beskikbaar op:
💻 www.howler.co.za/KDEF2026
🚪 Of koop dit by die hekke op die dag
(Sluit nie kamp in nie)
Kamp besprekings slegs beskikbaar by Rika
(Kamp sluit ingang na fees terrein en optredes in)
Kontak Rika by [email protected] / 083 343 4796
BESPREEK NOU EN SPAAR!
👨👩👧👦 Gesinspakkette beskikbaar
⛺️ Naweekpakkette beskikbaar
Maak seker jy’s deel van die avontuur – koop vroeg en vermy die toue!
Sien jou daar ✨
KDEF2026
MoetDitNieMisloopNie